Sjokolade Salon

Nuwe NUWE STAD STEL

Produkbeskrywing

Die Sjokolade Salon bestaan uit ’n winkeltoonbank, sitkamer meubels, teepartytjie bykomstighede en baie sjokolade. Jy kan die kleurvolle sjokolade uitstal op skinkborde of in die uitstalvenster van die toonbank. Bedien tee en sjokolade vir die gaste by die lieflike rusbank en tafel. Dit is ’n perfekte stel om in die Deftige Afdelingswinkel te sit (afsonderlik te koop). Kombineer met die Deftige Afdelingswinkel, Boetiek Mode Stel, Kosmetiek Skoonheid Stel en die Modevertoning Stel vir meer pret (als afsonderlik te koop).

Inhoud van boks

Toonbank, rusbank, tafel, bak A, bak B x3, opskepspaan, vurk, skinkbord, piering, koppie, sjokolade x8, makrolletjies x 12 (totaal 32 stukke)

Item Code : 6016
  • Kippel dit alles!
  • BEWONDERAARSKLUB