Baba Slee Rit Stel

Seasonal Items

Produkbeskrywing

In hierdie Baba Slee Rit stel dra die Melk Haas baba ’n Kersvaderkostuum en die Speelgoed Poedel baba dra ’n takbok kostuum. Die twee babas asook die geskenke pas in die slee. Die stel sluit ook ’n Lug Ballon Avontuur Rit speelding, ’n teddiebeer, ’n klein kersboompie, geskenkboksies en ’n sak in.
Die slee van die Baba Slee Rit stel kan aan ander produkte gekoppel word soos byvoorbeeld, Lekkergoed Waentjie Vrugte Waentjie, Springmielie Waentjie, Warmbrak Trokkie of die pampoenkoets van die Baba Kul-of-Smul stel vir selfs nog meer pret. (Almal word afsonderlik verkoop)

Inhoud van boks

Die stel bestaan uit:
Melk Haas baba (in Kersvaderkostuum), Speelgoed Poedel baba (in takbokkostuum), slee, teddiebeer, speelgoed Lug Ballon Avontuur Rit, klein Kersboompie, geskenkboksies x 2 (rooi, groen) geskenksak (totaal 9 eenhede)

Item Code : 5269
  • Kippel dit alles!