• Home
  • Rakende die webtuiste

Rakende die webtuiste

Kopiereg

Die ongemagtigde gebruik van artikels en foto's op hierdie webtuiste is verbode. Alle kopiereg word voorbehou deur EPOCH COMPANY, LTD.
Die materiaal op hierdie webtuiste mag nie gereproduseer, aangepas word, vertoon word of versprei word behalwe vir uitsonderings op kopiereg.

Kwytskeldingsklousule

  1. Die inhoud van hierdie webtuiste mag moontlik nie korrek vertoon nie as gevolg van kommunikasienetwerke, hardeware, sagteware of ander masjinerie of toerusting. EPOCH COMPANY, LTD. neem nie aanspreeklikheid daarvoor nie.
  2. Die inligting op hierdie webtuiste is opgedateer tydens die plasing daarvan en dus word die korrektheid en integriteit daarvan nie gesertifiseer vir die huidige tydstip nie.
  3. EPOCH COMPANY, LTD. neem nie aanspreeklikheid vir skade berokken aan gebruikers tydens die gebruik van hierdie webtuiste of skade berokken aan gebruikers na aanleiding van die mislukte gebruik van hierdie webtuiste nie.

Hardeware vereistes

Windows

  1. Microsoft Edge
  2. Google Chrome
  3. Firefox

Mac

  • Safari
  • Google Chrome

Android

  • Google Chrome

iPhone, iPad

  • Safari

Notas

  • Let wel dat ons nie aanspreeklik gehou kan word vir gebreke wat kan voorkom weens u persoonlike rekenaar se operasionele omgewing nie.
  • Die gebruik/al dan nie van sekuriteitsagteware moet deur die gebruiker self gekontroleer word ten opsigte van die blokkering daarvan om die webtuiste te besigtig. Ons aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik/al dan nie van sekuriteitsagteware nie.