Lekkersmaak Restaurant

Nuwe NUWE STAD STEL

Produkbeskrywing

Die Lekkersmaak Restaurant bedien die beste kos in die stad. Die Sjokolade Haas vader is die sjef. Rangskik die balustrades, gangetjie, trappe en sonkap soos jy daarvan hou en skep jou eie restaurant. Die stel bevat alles wat nodig is vir ’n restaurant: kombuiseenheid, kombuisware, tafel en stoele, ’n waentjie, eertgerei en selfs ’n uitrusting vir die sjef. Die lieflike drielaag koek is perfek vir partytjies.Jy kan jou eie stadsomgewing skep deur hierdie produk met ander geboue in die Stadsreeks te kombineer soos byvoorbeeld die Degtige Afdelingswinkel, Ontwerperstudio en die Romerige Gelato Roomyswinkel. Jy kan ook die gebou aanpas deur die vensters, balustrades en sonkappe wat by die gebou ingesluit is, te vervang (almal word afsonderlik verkoop).

Inhoud van boks

Restaurantgebou, wenteltrap, gangplank, plafon bord, muurrak A, muurrak B, balustrade A x2, balustrade B, spyskaart, uitstal staander, tafel, stoele x2, sonkappe(K) x3, sonkap (G), kombuisstoof, waentjie, koek, sierbord, braaipan, kookpot, spaan, opskeplepel, koekstaander, glase x2, waterglase x2, kraffie,voorgereg x2, sop x2, hoofdis x2, mes x2, vurk S x2, vurk L x2, soplepel x2, lepel x2, piering x2, koppie x2, sjefshoed, sjefsbaadjie, sjefsbroek (totaal 54 stukke)

Item Code : 6018
  • Kippel dit alles!
  • BEWONDERAARSKLUB