Klassieke Kombuis stel

Meubel-stel

Produkbeskrywing

Die Klassieke Kombuis stel is ’n perfekte meubel stel om in jou Sylvaniaanse Familie huis te plaas. Die stel bestaan uit ’n yskas, oond, en opwasbak vir ’n pragtige kombuis. Jy kan die deure van die meubels oopmaak en artikels daarin stoor. As jy die wasbakdeure oopmaak, sien jy die waterpyp! Bykomstighede soos ’n braai pan, potte, mandjies en kruideniersware is ingesluit. Voeg die Ontbyt stel of die Kombuis Kook stel by vir meer voedsel en gebruiksgoedere. Kombineer met verskeie huise, meubels en karakters vir selfs meer pret (als afsonderlik te koop).

Inhoud van boks

Oond, yskas, wasbak,pan, mandjie (G) mandjie(K), mandjie (groen), snyblad, mes, meel houer, meel houer deksel, pot, soutpot, peperpot, melk, joghurt, tamatiesous, poedingbakkie, kaas, brokkoli, geel soetrissie, wortel (totaal 22 stukke)

Item Code : 5289
  • Kippel dit alles!