Die Sitkamer en TV stel

Meubel-stel

Produkbeskrywing

Die Sitkamer en TV stel is ’n perfekte meubel stel om in jou Sylvaniaanse Familie huis te plaas. Die stel bestaan uit ’n TV, rusbank, leunstoele en tafel. Die TV skakel aan deur die knop te draai (benodig twee AAA LR03 1.5V batterye, afsonderlik te koop). Bykomstighede soos omruilbare TV-skerms, kussings, ’n lamp, prent rame en tydskrifte is ook ingesluit. Kombineer met verskeie huise, meubels en karakters vir selfs meer pret (als afsonderlik te koop).

Inhoud van boks

TV, rusbank, leunstoel x 2, TV skerms x4, tafel, prentraam, lamp,bord, fotoraam, tydskrif x2, tydskrifrak, mat, kussing x2, kantlappie (totaal 20 stukke)

Item Code : 5287
  • Kippel dit alles!