Landelike Badkamer stel

Meubel-stel

Produkbeskrywing

Die Landelike Badkamer stel is ’n perfekte meubelstel om in jou Sylvaniaanse Familie huis te plaas. Die stel sluit ’n bad, wasbak, stort en toilet in. Die wasbak het ’n spieël en kabinetdeure. Klein bykomstighede soos ’n wasgoedmandjie, seep, bottels en borsels is ook ingesluit. Plak die toilerolhouer teen die muur van jou Sylvaniaanse Familie huis. Voeg daarby verskeie huise, meubels en karakters vir meer pret (als afsonderlik te koop).

Inhoud van boks

Bad, stort, toilet, wasbak, wasgoedmandjie, houer vir bad bykomstighede, bad prop, toilet papier houer, toilet papier (met rolletjie), toilet papier (sonder rolletjie), bottel wasmiddel, toilet borsel, toilet borsel houer, bad speelding (dolfyn), bad speelding (hasie), sjampoe bottel, kondisioneringsmiddel, lyfborsel, lyf seep, koppie, melk gesigsroom, handeroom, seep, seepbakkie, tandeborsel (totaal 25 stukke)

Item Code : 5286
  • Kippel dit alles!