Aantrek Stel (Pers & Pienk)

NUWE STAD STEL

Produkbeskrywing

Die Aantrek Stel (Pers & Pienk) is ’n stel rokke vir moeder en dogter karakters. Die rokke is netjies gestik met elegante satynmateriaal - perfek om in uit te gaan stad toe. Elke rok het ’n pragtige goue bykomstigheid. (Karakters is nie hierby ingesluit nie). Trek moeder en dogter karakters aan en kombineer hulle met die ander Stadsreeks items vir meer pret (afsonderlik te koop).

Inhoud van boks

Rok vir moeder, stola vir moeder, rok vir dogter (totaal 3 stukke)

Item Code : 6020
  • Kippel dit alles!