Vleuelklavier Konsert Stel

NUWE STAD STEL

Produkbeskrywing

Die Vleuelklavier Konsert Stel is ’n karakter en bykomstighede stel bestaande uit Lionel, die Leeu pianis en ’n vleuelklavier. Die Leeu pianis het spesiale hande om die klavier te speel. Hy dra ’n stylvolle aandpak, perfek vir sy vertoning. ’n Stoel en bladmusiek is ook ingesluit. Versamel die Viool Konsert stel en ook die Tjello Konsert stel om ’n klavier trio vertoning te geniet. Kombineer met die winkels, meubels en karakters van die Stadsreeks vir meer pret (als afsonderlik te koop).

Inhoud van boks

Lionel, die Leeu pianis, vleuelklavier, stoel, bladmusiek (toaal 4 stukke)

Item Code : 6011
  • Kippel dit alles!