Vioolkonsert Stel

NUWE STAD STEL

Produkbeskrywing

Die Vioolkonsert stel bestaan uit ’n karakter en bykomstigheid naamlik die Sjokolade Haas meisie en ’n viool. Die Sjokolade Haas meisie het spesiale hande om die viool en strykstok mee vas te hou. Sy dra ’n pragtige rooi satyn rok met ’n goue gelukbringer. ’n Viooltas en ’n vioolstaander is ook ingesluit. Versamel die Tjello konsert stel en ook die Vleuelklavier konsert stel om ’n klavier trio vertoning te geniet. Kombineer met die winkels, meubels en karakters van die Stadsreeks vir meer pret (als afsonderlik te koop).

Inhoud van boks

Sjokolade Haas meisie, viool, strykstok, viooltas, vioolstaander (totaal 5 stukke)

Item Code : 6009
  • Kippel dit alles!