Esdoring Kat Familie

Familie-stel

Produkbeskrywing

Die Esdoring Kat vader is baie goed met rigting aanwysings. Hy maak baie aantekeninge in sy klein notaboekie van die mooi plekke wat hy besoek. Die Esdoring Kat moeder maak heelike gelato roomys met vars vrugte. Sy hou ook daarvan om nuwe idees uit te dink om gelato te eet. Die Esdoring Kat seun hou daarvan om te lees. Deesdae geniet hy dit om sy eie stories te skryf. Die Esdoring Kat meisie is lief vir blomme. Sy is goed met die kweek van blomme sowel as om plekke daarmee te versier. Kombineer hierdie karakters met die Esdoring Kat baba en die Esdoring Kat tweeling (afsonderlik te koop) om die Esdoring Kat familie te voltooi. Kombineer met verskeie huise, meubels en ander families vir selfs nog meer pret (als afsonderlik te koop).

Inhoud van boks

Esdoring Kat vader, Esdoring Kat moeder, Esdoring Kat seun, Esdoring Kat meisie (totaal 4 stukke)

Item Code : 5290
  • Kippel dit alles!