Village Koekwinkel

Bakkery-reeks

Produkbeskrywing

Speel met die Village Koekwinkel deur die pragtige koeke in die winkel uit te stal. Die koeke kan pragtig versier word deur aarbeie , versiersels en logo plaatjies daarop te plaas. Jy kan die uitleg van die kombuis en die uitstal tafel verander. Plaas koeke op die koekstaanders of in die vertoonkas om die uitstalling te varieer.
Jy kan die Village Koekwinkel nog meer prettig maak deur sommige van ons ander produkte by te voeg (als afsonderlik te koop). Kombineer hierdie stel met die Koekversiering stel vir ’n prettiger bakkery spel. Plaas die Village Koekwinkel langs die Baksteen Oond Bakkery, Boetiek, Lekkergoed Waentjie en Vrugte Waentjie om ’n inkopie straat te skep. Jy kan ook die Knus Kothuis Beginnerhuis bo-op die Village Koekwinkel plaas. Maak die Stadshuis met Ligte oop en plaas die Village Koekwinkel langs die vloergedeelte om ’n huis vir die winkelier te bewerkstellig.

Inhoud van boks

Die stel bestaan uit:
Village Koekwinkel, Speelgoed Poedel winkelier (moeder), dak, vertoonkas, uitstal tafel, kombuis, kasregister, koekstaander x3 (klein, medium en groot), koekstaander (3 vlakke), 3-laag koek (groot, medium en klein), Charlotte koek, aarbei moes, perske tert, vlatert, koek bokse x2, geskenkboks x3, (A,B,C,) swaan roompoffertjie x3, makrolletjie koek x3, bloubessie tert x3, sjokolade koek x3, room koek x3, blaarvormige tertjies x6, lint, room versiersak, mengbak, skinkbord, aarbeie x6, versiersels x4, logo plaatjie x6, tang, klitser, paletmes, kantpapier (groot x3, medium x 3, klein x 17) (totaal 90 stukke).

Item Code : 5263
  • Kippel dit alles!