Warm Brak Trokkie

Voertuig Food & Shop

Produkbeskrywing

Kry dit terwyl dit nig warm is! Cedric Okkerneut is besig om versnapperinge vir die Sylvaniane te kook wat kom en gaan vir avontuue by die Seebries Strand. Daar is haasvormige wafels, hope warm brakke, pretsels, broodrolle en versnappering ook. Jou Sylvaniane kan die perfekte sonninge dag geniet en ook aan hierdie smaaklike bederfies smul!

Inhoud van boks

*Warm Brak Trokkie
*Spesiale winkelbestuurder uniform en sonskerm
*Spyskaart
* Twee bottels tamatiesous en mosterd
*’n Koppie lemoensap en ’n koppie tee
*Gryptang
*Ag warmbrak toedraaipapiere
*Ses versnapering toedraaipapiere
*Drie worsies
*Drie broodrolle
*Twee pretzels
*Vyf soorte warm brakke
*Twee wafels
*Haas-vormige wafels en eekhoring-vormige wafel

Item Code : 5240
  • Kippel dit alles!