Aantrekkamer Stel

Food & Shop

Produkbeskrywing

Kom ons speel aantrek-aantrek! Freya, die Sjokolade Haas meisie het drie splinternuwe rokke in blou, geel en pienk om aan te pas! Die stel bestaan uit vollengte spieël, rokhangers en aantrek eenheid. Die stel is enige klein dogtertjie se droom bewaarheid!

Inhoud van boks

*Sjokolade Haas meisie met spesiale rok
*Rak vir rok
*Vollengte spieël
*Twee rokhangers
*Twee rokke (blou en geel)

Item Code : 5236
  • Kippel dit alles!