Kosmetiek Toonbank

Food & Shop

Produkbeskrywing

Suster Nora Kiaat dra haar mooiste geblomde rok in hierdie stel wat bestaan uit ’n spieëltafel en ’n verskeidenheid grimering en skoonheidsmiddels! Ingesluit daarby is ’n kam om haar pels te borsel en parfuum om aan te spuit. Hierdie wonderlike stel het ook alle soorte wonderlike middels en konkoksies. Dit is die klein dingetjies wat Nora ne haar Sylvaniaanse vriende ekstra mooi laat voel.

Inhoud van boks

*Spieëltafel en stoel
*Persiese Kat Meisie met spesiale rok
*Pen staander en twee borsel bokse
*Kam
*Vier parfuum bottels
*Twee melk bottels
*Twee lyfroom bottels
*Twee poefs
*Drie naellak dele
*Drie borsels
*Drie lipstiffie dele

Item Code : 5235
  • Kippel dit alles!