Boetiek

Food & Shop

Produkbeskrywing

Koop na hartelus by hierdie blink nuwe boetiek!
Celia Kiaat is passievol oor mode en het ’n hele afdeling ontwerp met wonderlike handsakke, skoene, juwele en bykomstighede vir jou stylvolle Sylvaniane om te koop! Sy het selfs ’n ekstra mooi rok aangetrek vir die geleentheid, kyk net hoe draai sy! Hierdie versameling
skoene, pragtige juwele en ’n klomp oulike handsakke sal jou Sylvaniane heeldag besig hou om hulle nuwe voorkoms te bewonder!

Inhoud van boks

*Boetiek
*Persiese Kat moeder met spesiale rok
*Bykomstigheid rak
*Spieël
*Winkelpop
*Uitstalkas en glas vertoonkas vir halssnoere
*Spesiale pienk rok
*Tien handsakke
*Drie geskenk bokse
*Twee pare skoene
*Twee halssnoere
*Drie oorringe
*Vier kopbande

Item Code : 5234
  • Kippel dit alles!