Meisie Swemdrag Stel

Family Trip & Seaside

Produkbeskrywing

SPAT! SOPNAT! Freya Sjokolade en Baba Crème is gereed om in hul nuwe pienk en wit tutu swemkostuums met oulike geel strikkies rond te plas. Ingesluit is ’n handdoek en ’n mandjie waarmee hulle baie strand avonture kan hê in hulle skatlike swemklere.

Inhoud van boks

*Sjokolade Haas meisie met spesiale pienk swemklere
*Sjokolade Haas baba met spesiale pienk swemklere
*Handdoek
*Mandjie

Item Code : 5233
  • Kippel dit alles!