Strand Rondomtalie

Family Trip & Seaside

Produkbeskrywing

Om en om gaan die rondomtalie! Laat jou klein Sylvaniane spat en plas in die water met hierdie oulike Rondomtalie. Daar is plek vir drie babas om op die visse te ry en om die fontein rond te swem. Sulke pret!

Inhoud van boks

*Strand Rondomtalie
*3 Baba ritte
*Fontein

Item Code : 5231
  • Kippel dit alles!