Hoë Baba stoeltjie

Meubel-stel

Produkbeskrywing

Hierdie eenvoudige maar elegante wit hoë stoeltjie vir baba met blou versierings laat die kleintjies toe om hulle etes lekker hoog op te geniet en verseker hulle veiligheid terwyl hulle eet. Ingesluit daarby is ook ’n oulike koppie, bordjie en lepel en ’n verwyderbare skinkbord vir jou klein stouterd.

Inhoud van boks

*Baba Hoë stoeltjie
*Koppie, bordjie en lepel

Item Code : 5221
  • Kippel dit alles!