Tuisgemaakte Pannekoek stel

Meubel-stel

Produkbeskrywing

Wat kan beter wees as hierdie pannekoeke? Hierdie smaaklike stel is perfek om ontbyt vir die hele familie te maak! Daar is ses pannekoeke en drie soorte heerlike bolae. Alles wat nodig is vir jou Sylvaniane om te maak en aan te knibbel is ingesluit by hierdie heerlike ontbyt snoepgoed. Daar is gebruiksgoedere, messegoed en natuurlik ook ’n teepot - jy kan nie pannekoek sonder tee eet nie!

Inhoud van boks

* Ses pannekoeke
*Drie soorte bolae
*Braaipan
*Twee pare teekoppies en pierings
*Teepot
*Stroop pot
*Hout spaan
*Twee stelle messe en vurke
*Twee bordjies

Item Code : 5225
  • Kippel dit alles!