Tuinversiering stel

Meubel-stel

Produkbeskrywing

Kikker jou tuin of balkon op met hierdie oulike bykomstighede. Van hangende potte tot klimop ranke en selfs oulike blomme en traliewerk; hierdie stel laat toe om ’n tikkie groen by jou Sylvaniaanse huis te kan byvoeg.

Inhoud van boks

*Traliewerk
*Vyf hangende potte
*Vyftien Gerbera lelies
*Vier klimop ranke

Item Code : 5224
  • Kippel dit alles!