Aantrek Duo Stel

NUWE STAD STEL

Produkbeskrywing

Die Aantrek Duo stel is ’n pragtige twee-karakter stelletjie bestaande uit die Sjokolade Haas moeder en dogter in elegante rokke. Hulle dra spesiale satynklere met goue borsspelde om mee uit te gaan stad toe. Lieflike handsakke en hoede vir die twee karakters is ook ingesluit. Die rokke en bykomstighede sal ook vir die ander moeder en dogter karakters van die Sylvaniaaanse families pas. Kombineer hulle met die winkels, meubels en karakters in die Stadsreeks vir meer pret (als afsonderlik te koop).

Inhoud van boks

Sjokolade Haas meisie, Sjokolade Haas moeder, hoed vir die dogter, hoed vir die moeder,handsak vir die dogter, handsak vir die moeder (totaal 6 stukke)

Item Code : 6001
  • Kippel dit alles!