Lug Ballon Avontuur

Voertuig

Produkbeskrywing

Die Lug Ballon Avontuur is uitgedink deur die Okkerneut Eekhoring vader, wat lief is daarvoor om goed te skep. Dit kan drie karakters dra: 2 grootmense en 1 baba. Die oppervlakte van die Lug ballon is bedek met blombedrukte materiaal. Daar is ook ’n klein blou voëltjie en bykomstighede vir ’n piekniek soos vrugte, brood en ’n piekniekmandjie. Die piekniekmandjie kan onder die baba se sitplek gebêre word.
Die hout dek en die vloer bord van Sterrepunt Vuurtoring (afsonderlik te koop) kan as loopplank en as ’n landingspunt vir die Lug ballon avontuur gebruik word. Jy kan die Lug ballon avontuur nog meer pret maak deur die ballon swaai en leer aan te heg wat saam met die Sterrepunt Vuurtoring kom. Jy kan ook die blou voëltjie op die balustrade van die Sterrepunt Vuurtoring laat sit - tog te oulik!

Inhoud van boks

Die stel bevat:
Lug Ballon Avontuur, blou voëltjie, piekniek mandjie, piekniek kombers, bord, brood, tros piesangs, appel (totaal 8 stukke)

Item Code : 5255
  • Kippel dit alles!