Strand Skattejag Stel

Family Trip & Seaside

Produkbeskrywing

Help klein Lily Aandpak Kat soek na skatte onder die see! Uitgevat in haar beste swemklere, is Lily slaggereed as dit kom by die soek van skatte met haar snorkel en paddavoete. Daar is ’n pragtige pienk skulp en ’n pêrel vir haar om in haar onderwater avontuur te vind sowel as ’n tiara om bo-op haar ore te sit en twee klein vissies om haar geselskap te hou. Hierdie is elke water baba se droom!

Inhoud van boks

*Aandpak Kat meisie met spesiale swemklere *Pienk skulp met ’n pêrel
*Skatkis
*Snorkel en paddavoete (vir kinders)
*Twee vissies elkeen op ’n rots
*Tiara

Item Code : 5230
  • Kippel dit alles!