Patrick is die burgermeester van die Sylvaniaanse dorpie en almal vertrou hom. Hy dink altyd aan dinge wat hy vir die dorp kan doen en maak seker dat dit goed gaan met almal in die Sylvaniaanse dorpie. Dit is ’n besige werk maar hys sê altyd dat as hy sy vrou, Margaret se glimlag sien, hy nie langer moeg voel nie.
Margaret is baie beleefd en leer die kinders goeie tafelmaniere. Sy is nie styf en formeel tydens die etiketlesse nie - sy het so ’n warm glimlag dat selfs die stoutste kinders na haar luister en goeie maniere aanleer.
Piers het ’n groot aptyt - hy sê altyd,""Ek is honger!"" As hy kos ruik terwy hy met sy vriende speel, kan hy dit nie verhelp om agter sy neus aan te lop nie. Sy moeder Margaret wil nie hê hy moet help met die ete se voorbereiding nie want hy kan nie sy hande uit die kos hou nie.
Andromeda is ’n goeie luiteraar vir haar vriende en help hulle om ooreen te stem oor sake. Toe die kinders die skool se kunsvertnong gereël het, kon niemand ooreenkom oor wat om te doen nie maar Andromeda het hulle gehelp om te besluit oor ’n vertoning wat almal gelukkig sal maak. Andromeda hou van lekkers en het altyd ’n bietjie by haar.
Item Code : | 5059 |
---|