Melk Haasfamilie

Familie-stel

Produkbeskrywing

Alex neem dikwels fotoNULLs avn sy familie om hulle familie herinneringe te bewaar. Maar Henry is altys so aktief dat dit hulle ’n lang tyd neem om rustig te raak voor die kamera. Saans hou hy daarvan om tee te drink en deur sy fotoalbums te kyk.
Kate hou van kamers wat romaties lyk en versier haar kamers met baie blomme en prente. Sy wil hê haar kinders moet nooit ophou droom nie en vertel dus vir hulle stories en feëverhale oor prinsesse en feetjies.
Oliver hou daarvan om pragtige gedigte te skryf en die meisies by die skool sien altyd uit daarna om sy gedigte te hoor. Hy kan ook goed ysskaats dus is hy altyd eerste om in die winter grasieus oor die gevriesde meer te skaats.
Rebecca wens dat sy ’n prinses kan word. Sy skryf stories oor hoe om ’n prinses te word in ’n geheime notaboek en droom dat dit eendag waar sal word. Sy gebruik haar bababoetie Henry as die gehoor wat kyk hoe sy oefen om soos ’n prinses te dans en te buig.

Inhoud van boks

Milk Rabbit posable collectable figures
4 piece set: Father, Mother, Brother and Sister
Dressed in removable fabric clothing
Milk Rabbit Father is doctor of Country Clinic.
Suitable for ages 3 years and up

Item Code : 4108
  • Kippel dit alles!