Krimpvarkie Familie

Familie-stel

Produkbeskrywing

Mortimer is die Sylvaniaanse kleremaker. Hy maak al die klere vir almal in Sylvania. Hy is mal oor naalwerk terwyl hy liggies wieg in sy wiegstoel.
Eleanor ontwerp en maak al die spesiale Sylvaniaanse kostuums soos trouuitsrustings en beste klere vir Sondag.
Maxwell leer hoe om ’n kleremaker soos sy pappa te word. Hy is veral goed met die opmeet van die materiaal maar hy mag nie met die naalde en skêre speel noe want dit kan gevaarlik wees.
Abigail hou van die ontwerp van klere. Sy is veral goed met die ontwerp van rokke en tabberds vir haarself wat Mortimer en Eleanor dan vir haar maak as sy haar mooi gedra.

Inhoud van boks

Item Code : 4018
  • Kippel dit alles!