Modevertoning Stel

Nuwe NUWE STAD STEL

Produkbeskrywing

Die Modevertoning Stel bestaan uit lieflike bykomstifhede soos handsakke, ’n hoed en sambreel asook ’n rak waarop dit uitgestal kan word. Dit is ’n perfekte stel om in die Deftige Afdelingswinkel te plaas (afsonderlik te koop). Kombineer met die Deftige Afdelingswinkel, Boetiek Mode Stel, Kosmetiese Skoonheid Stel en die Sjokolade Salon Stel vir meer pret (als afsonderlik te koop).

Inhoud van boks

Uitstalrak, handsak x3, kopband vir kinder karakter x2, hoed vir kinder karakter, sambreel, inkopiesak (totaal 9 stukke)

Item Code : 6015
  • Kippel dit alles!
  • BEWONDERAARSKLUB