Kosmetiese Skoonheid Stel

Nuwe NUWE STAD STEL

Produkbeskrywing

Die Kosmetiese Skoonheid stel bestaan uit ’n toonbank, stoel en lieflike skoonheidmiddels. Jy kan die grimeringspalet en bottels op die toonbank uitstal. Dit is ’n perfekte stel om in die Deftige Afdelingswinkel te plaas (word afsonderlik verkoop). Kombineer hierdie stel met die Deftige Afdelingswinkel, Modewinkel Stel, Modevertoning Stel en die Sjokolade Salon vir meer pret ( als afsonderlik te koop).

Inhoud van boks

Toonbank vir skoonheidsmiddels, spieël, stoel, rak x 2, grimeringspalet, borsel, melk gesigsroom x2, gesigsroom x2, parfuum x2, gesigsolie x2, (totaal 15 stukke)

Item Code : 6014
  • Kippel dit alles!
  • BEWONDERAARSKLUB