Tjello Konsert Stel

Nuwe NUWE STAD STEL

Produkbeskrywing

Die Tjello Konsert stel is ’n karakter en bykomstigheid bestaande uit die Systof Katmeisie en tjello. Die Systof Katmeisie het spesiale hande om die tjello en strykstok mee vas te hou. Sy dra ’n pragtige pers satyn rok met lieflike linte en ’n halssnoer. ’n Stoel, bladmusiek en bladmusiekstaander is ook ingesluit. Versamel die Viool konsert stel en die Vleuelklavier konsert stel om ’n klavier trio vertoning te geniet. Kombineer met die winkels, meubels en karakters van die Stadsreeks vir meer pret (als afsonderlik te koop).

Inhoud van boks

Systof Kat meisie, tjello, strykstok, stoeltjie, bladmusiek, bladmusiekstaander (totaal 6 stukke)

Item Code : 6010
  • Kippel dit alles!
  • BEWONDERAARSKLUB