Ontwerper Studio

Nuwe NUWE STAD STEL

Produkbeskrywing

Die Ontwerper Studio is ’n privaat studio vir Stella, die Sjokolade Haas se ouer suster, wat as klereontwerper in die stad werk. Jou Sylvaniaanse vriende kan ’n lieflike teepartytjie binne geniet. Die gebou en die meubels is netjies ontwerp met pragtige graverings. In hierdie stel dra Stella ’n verskillende rok as in die Stadsmeisie Reeks - Sjokolade Haas. Jy kan ook die gebou aanpas deur die vensters, balustrades en sonkappe wat by die gebou ingesluit is, te vervang (almal word afsonderlik verkoop).

Inhoud van boks

Onwerper Studio, dak ornament, balustrade x2, Stella, die Sjokolade Haas se ouer suster, hoed, handsak, sofa, tafel, tert, bordjie, teekoppie, piering, vurk (toaal 16 stukke).

Item Code : 6006
  • Kippel dit alles!
  • BEWONDERAARSKLUB