Esdoring Kat Tweeling

Nuwe Tweelinge

Produkbeskrywing

Die sittende Esdoring Kat weeling is lief vir musiek. Die kruipende Esdoring Kat tweeling hou nie van harde geluide nie. Dit laat haar soms so skrik dat sy sommer in trane uitbars. Of hulle nou lag of huil, die tweeling is beste vriende. Kombineer hierdie karakters met die Esdoring Kat familie em Esdoring Kat Baba (afsonderlik te koop) om die Esdoring Kat familie byeen te bring. Kombineer met verskeiehuise, meubels en ander families vir selfs meer pret (afsonderlik te koop).

Inhoud van boks

Esdoring Kat tweeling (sittende) en Esdoring kat weeling (kruipende), bottel, fopspeen (totaal 4 stukke)

Item Code : 5292
  • Kippel dit alles!
  • BEWONDERAARSKLUB