Speelgoed Poedel Familie

Familie-stel

Produkbeskrywing

Die Speelgoed Poedel vader is baie gaaf en goed in sport. Op dae wanneer hy nie werk nie, speel hy sokker of vang mekaar met die kinders van die dorp. Die Speelgoed Poedel moeder is die bakker by die Sylvaniaanse dorpie se koekwinkel. Almal in die dorp hou van haar koeke wat pragtig versier is om soos juwele te lyk. DIe Speelgoed Poedel seun is ’n baie slim student wat baie goed is daarmee om sy vriende met hulle lesse te help. Hy is ’n groot hulp vir sy vriende omdat hy altyd op so ’n manier verduidelik dat hulle dit kan verstaan. Die Speelgoed poedel meisie is skaam. Sy leer by haar ma hoe om koek te bak sodat sy ’n teepartytjie kan hou met koeke wat sy gebak het.
Kombineer hierdie karakters met die Speelgoed Poedel baba en die Speelgoed Poedel tweeling (afsonderlik te koop) om al die lede van die Speelgoed Poedel familie byeen te bring. Speel saam met verskeie huise, meubels en ander families vir selfs meer pret (word afsonderlik verkoop).

Inhoud van boks

Die stel bestaan uit:
Speelgoed Poedel vader, Speelgoed Poedel moeder, Speelgoed Poedel seun, Speelgoed Poedel meisie (totaal 4 stukke)

Item Code : 5259
  • Kippel dit alles!