Hier is ’n klassieke bed in die antieke styl om ’n tikkie gesofistikeerdheid aan enige Sylvaniaanse slaapkamer te verleen. Jou Sylvaniane kan in ’n japtrap insluimer met hierdie oulike slaap stel wat ’n bed, kombers, kussing en matras insluit.
*Bed
*Kombers
*Kussing
*Matras
Item Code : | 5223 |
---|